Colin Welland
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Colin Welland (4 Julie 1934 – 2 November 2015) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Straw Dogs (1971) en Chariots of Fire (1981), en in die televisiereekse Armchair Theatre (1956) en Play for Today (1970).
Colin Welland | |
Geboortenaam | Colin Edward Williams[1] |
---|---|
Geboorte | 4 Julie 1934 |
Sterfte | 2 November 2015 (op 81) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1971: Straw Dogs
- 1979: Yanks
- 1981: Chariots of Fire
- 1985: Twice in a Lifetime
- 1989: A Dry White Season
- 1994: War of the Buttons
Televisiereekse
wysig- 1956: Armchair Theatre
- 1970: Play for Today
- 1970: Man at the Top
- 1975: The Wild West Show
- 1980: Cowboys
- 1992: Granadaland
Televisierolprente
wysig- 1973: Liebe mit 50
- 1983: Farmers Arms
Video's
wysig- 2005: Wings on Their Heels: The Making of 'Chariots of Fire'
- 2015: Kes Screentalk
Verwysings
wysig- ↑ Roberts, Sam. "Colin Welland, Oscar-Winning Writer of Chariots of Fire, Dies at 81". The New York Times. 3 November 2015.