Colombo
කොළඹ
கொழும்பு
Colombo2.jpg

Kaart Wapen
Ceylan-map.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
 Provinsie Westelike Provinsie
 Koördinate 06°53′N 79°54′O / 6.883°N 79.900°O / 6.883; 79.900
 Stigting 5de eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 37,31 vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 647 100
 - Bevolkingsdigtheid 17nbsp;344/vk km
 - Metropolitaanse gebied 5 648 000
 Tydsone UTC +05:30
 Burgemeester Uvais Mohamed Imitiyas

Colombo, of somtyds in Afrikaans: Kolombo, (Singalees: කොළඹ, Kolamba, [ˈkəlɐmbɞ]; Tamil: கொழும்பு, Kozhumpu, [koɻumbu]) is die kommersiële hoofstad en grootste stad van Sri Lanka. Die stad het 'n bevolking van 647 100 in 2001 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 37,31 km².

Colombo was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1996 en Krieketwêreldbeker 2011.