Columbia
Columbia is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Suid-Carolina in die Verenigde State van Amerika.[1] Dit is ook die administratiewe sentrum van Richland County. Columbia is sentraal geleë in die middel van die deelstaat. Die Broad- en Salusa-riviere vloei deur Columbia na die Congaree-rivier. Die stad het 'n bevolking van sowat 124 818 mense.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Suid-Carolina |
Koördinate | 34°00′N 81°02′W / 34.000°N 81.033°W |
Gestig op | 1786 |
Geïnkorporeer op | 1805 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 346,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 89 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 124 818 |
- Bevolkingsdigtheid | 358,5//vk km |
- Metropolitaanse gebied | 753 663 |
Tydsone | EST (UTC -6) Somertyd: PDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | mm |
Burgemeester | Stephen K. Benjamin (D) |
Amptelike webwerf | www.columbiasc.net |
Columbia is vernoem na Christophorus Columbus, die bekende Spaanse ontdekkingsreisiger.
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|