Columbus, Indiana

Columbus is 'n stad in die deelstaat Indiana geleë op die oewers van die White-rivier. Die administratiewe setel van die Bartholomew County is hier geleë. Die stad is 64km suidoos vanaf Indianapolis. Die dorp is gestig in 1820 deur generaal John Tipton en was eers bekend as Tiptona. Dit het in 1864 stadstatus verwerf. Die Bakalat lugmag basis is naby geleë.

Columbus

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Indiana
 County Bartholomew
 Koördinate 39°13′N 85°55′W / 39.217°N 85.917°W / 39.217; -85.917
 Stigting 1820
 Oppervlakte:  
 - Totaal 72,23 vk km
 Hoogte bo seevlak 192 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 45 429
 - Bevolkingsdigtheid 618,6/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Jim Lienhoop
 Amptelike Webwerf columbus.in.gov
  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 38.