Columbus, Nebraska
Columbus is 'n stad in die deelstaat Nebraska geleë op die samevloeiing van die Platte- en Loupriviere, ongeveer 140km wes van Omaha. Die administratiewe setel van die Platte County is hier geleë. Die nedersetting is in 1856 gestig en het dorpstatus in 1865 verkry. Gedurende 1875 was die dorp die begin punt vir goudprospekteerders wat na die Black Hills gereis het.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Nebraska |
County | Platte |
Koördinate | 41°26′N 97°21′W / 41.433°N 97.350°W |
Stigting | 1856 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 26,11 vk km |
Hoogte bo seevlak | 441 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 22 509 |
- Bevolkingsdigtheid | 850/vk km |
Tydsone | EST (UTC -6) |
Somertyd | EDT (UTC -5) |
Amptelike Webwerf | columbusne.us |
Bron
wysig- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 38.