Conchata Ferrell

Conchata Ferrell (gebore 28 Maart 1943, sterf 12 Oktober 2020) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Edward Scissorhands (1990), Erin Brockovich (2000), en Krampus (2015), en in die televisiereeks Two and a Half Men (2003).

Conchata Ferrell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Conchata Ferrell in 2016

Geboortenaam Conchata Galen Ferrell
Geboorte (1943-03-28)28 Maart 1943
Sterfte 12 Oktober 2020 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Samantha; 2 stiefdogters
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1979: Heartland
  • 1990: Edward Scissorhands
  • 1994: A Worn Path
  • 2000: Erin Brockovich
  • 2015: Krampus

TelevisiereekseWysig

  • 1975: Hot L Baltimore
  • 1981: Maggie
  • 1984: E/R
  • 1989: A Peaceable Kingdom
  • 1992: Hearts Afire
  • 1996: Townies
  • 1997: Teen Angel
  • 2002: Push, Nevada
  • 2003: Two and a Half Men

TelevisierolprenteWysig

  • 1977: The Girl Called Hatter Fox
  • 1980: The Seduction of Miss Leona
  • 1990: Opposites Attract
  • 1990: Hollywood Dog
  • 1991: Backfield in Motion
  • 1991: Deadly Intentions... Again?
  • 2001: Amy & Isabelle

Video'sWysig

  • 2009: Two and a Half Men: Growing Up Harper
  • 2009: The Women of Two and a Half Men

Eksterne skakelsWysig