Corey Haim
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Corey Haim (23 Desember 1971 – 10 Maart 2010) was 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lucas (1986), The Lost Boys (1987), License to Drive (1988), en Crank: High Voltage (2009).
Corey Haim | |
Geboortenaam | Corey Ian Haim |
---|---|
Geboorte | Toronto, Ontario, Kanada | 23 Desember 1971
Sterfte | 10 Maart 2010 (op 38) Burbank, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1984: Firstborn
- 1985: Murphy's Romance
- 1985: Silver Bullet
- 1986: Lucas
- 1987: The Lost Boys
- 1988: License to Drive
- 1988: Watchers
- 1990: Prayer of the Rollerboys
- 1991: Dream Machine
- 1992: Oh, What a Night
- 1996: Shooter on the Side
- 2007: Universal Groove
- 2009: Crank: High Voltage
- 2009: Trade In
- 2010: The Hostage Game
- 2011: Decisions
- 2014: The Dead Sea
Televisiereekse
wysig- 1987: Roomies
- 2006: Bullrun: Cops, Cars & Superstars III
- 2007: The Two Coreys
Televisierolprente
wysig- 1989: Buy Me That! A Kids' Survival Guide to TV Advertising
- 1989: Steven Spielberg: An American Cinematheque Tribute
- 1992: The 37th Annual Thalians Ball
- 1993: Blown Away
- 2000: Without Malice
- 2002: Child Stars
Video's
wysig- 1989: Me, Myself and I
- 1991: Fast Getaway
- 1992: The Double 0 Kid
- 1993: Just One of the Girls
- 1994: Last Resort
- 1995: Dream a Little Dream 2
- 1995: Life 101
- 1996: Demolition High
- 1996: Snowboard Academy
- 1997: Busted
- 1997: Fever Lake
- 1997: Demolition University
- 2002: The Backlot Murders
- 2004: The Lost Boys: A Retrospective
- 2005: Corey Haim Interview
- 2010: Shark City: Behind the Scenes