Crawford, Texas
Crawford is 'n dorp in die McLennan County-distrik in die Amerikaanse deelstaat Texas. Crawford het 'n oppervlakte van 2,4 km² en 789 inwoners (2005) en lê by die stad Waco.
Crawford | |
---|---|
Stad | |
Die gemeenskaplike sentrum van Crawford | |
Ligging van Crawford in Texas, VSA | |
Koördinate: 31°32′04″N 97°26′38″W / 31.53444°N 97.44389°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Texas |
County | McLennan |
Geïnkorporeer op | 12 Augustus 1897 |
Oppervlak | |
• Land | 2,4 km2 (0,9 vk. myl) |
Hoogte | 210 m (689 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 789 |
• Digtheid | 328,75/km2 (876,7/vk. myl) |
Tydsone | UTC-06:00 (CST) |
• Somertyd | UTC-05:00 (CDT) |
ZIP-kode | 76638 |
Skakelkodes | 254 |
Die voormalige Amerikaanse president George W. Bush het daar 'n plaas, bekend as Westelike Withuis, waar hy staatsbesoekers soos die Duitse bondskanselier Angela Merkel ontvang het.