Gestreepte kanarie
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Crithagra scotops)
Die Gestreepte kanarie (Crithagra scotops) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in woud, woudrande en ooptes. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Forest canary bekend.
Gestreepte kanarie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. scotops
|
Binomiale naam | |
Serinus scotops (Sundevall, 1850)
| |
Sinonieme | |
Crithagra scotops |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Serinus scotops. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7