Maak hoofkeuseskerm oop

Die Dikbekkanarie (Crithagra sulphurata) is 'n algemene standvoël in boomveld, halfvogtige ruigtes en tuine. Hulle soek gewoonlik kos in die blaredak van bome. Die voël is 14 cm groot en weeg 15 - 23 gram. In Engels staan die voël as die Brimstone canary bekend.

Dikbekkanarie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. sulphuratus
Binomiale naam
Serinus sulphuratus
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Crithagra sulphurata

Sien ookWysig

BronWysig

Eksterne skakelWysig