Rooikweper
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Cryptocarya wyliei)
Die rooikweper (Cryptocarya wyliei) is 'n klein boom wat in droë struikwoud groei, gewoonlik op sanderige grond en sandsteen-dagsome. Die boom kom voor vanaf Port St. Johns tot by Durban. Die blare is bo dof en blouerig onder en bedek met roeskleurige hare wat ook op die stingels en stele voorkom.
Rooikweper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Magnoliids |
Orde: | Laurales |
Familie: | Lauraceae |
Genus: | Cryptocarya |
Spesie: | C. wyliei
|
Binomiale naam | |
Cryptocarya wyliei Stapf, (1912)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online