Rooiwangwoudsysie
(Aangestuur vanaf Cryptospiza reichenovii)
Die Rooiwangwoudsysie, ook bekend as die Rooirugsaadvretertjie (Cryptospiza reichenovii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van woudonderbos maar word maklik misgekyk. Hulle vlieg baie vinnig en reguit. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël as die Red-faced Crimsonwing bekend.
Rooiwangwoudsysie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. reichenovii
|
Binomiale naam | |
Cryptospiza reichenovii (Hartlaub, 1874)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cryptospiza reichenovii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakel
wysighttp://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=E034D9D964E5AC11