Current Medical Diagnosis and Treatment
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Current Medical Diagnosis and Treatment is 'n standaard mediese verwysingswerk[1] wat deur McGraw-Hill gepubliseer word. Dit word jaarliks opgedateer, en die 2017 jaargang was die 56ste uitgawe.[2] Die redakteurs van die 56ste uitgawe was Stephen McPhee, Maxine Papadakis en Michael Rabow. Dit was oorspronklik 'n algemene mediese handleiding, maar 'n aantal spesialis-weergawes verskyn deesdae ook, soos byvoorbeeld kindergeneeskunde, kardiologie, en chirurgie, wat almal deel vorm van die Lange "Current" reeks.
Verwysings
wysig- ↑ Kim, E. Edmund (1 Januarie 2009). "Current Medical Diagnosis and Treatment". Journal of Nuclear Medicine (in Engels). 50 (1): 165–165. doi:10.2967/jnumed.108.056002. ISSN 0161-5505.
- ↑ Papadakis, Maxine A.; McPhee, Stephen J.; Rabow, Michael W. (5 September 2016). CURRENT Medical Diagnosis and Treatment 2017 (in Engels). McGraw Hill Professional. ISBN 978-1-259-58512-8.