2006 Curriebeker Premierafdeling
(Aangestuur vanaf Curriebeker 2006)
Die 2006 ABSA Curriebeker seisoen was vanaf Junie tot Oktober 2006 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Die beker is deur die Cheetahs en Blou Bulle gedeel nadat die spanne 28 elk in die eindrondte van die veld gedraf het.
2006 | |
---|---|
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Vrystaat Cheetahs |
Kampioene | Cheetahs & Blou Bulle |
Puntestand
wysig2006 Curriebeker | |||||||||||
Span | P | W | D | L | PF | PA | PD | TF | TA | BP | Pts |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Cheetahs | 14 | 10 | 0 | 4 | 579 | 286 | 293 | 76 | 33 | 10 | 50 |
Blou Bulle | 14 | 10 | 0 | 4 | 479 | 284 | 195 | 63 | 32 | 10 | 50 |
Westelike Provinsie | 14 | 10 | 0 | 4 | 424 | 289 | 135 | 58 | 32 | 9 | 49 |
Natalse Haaie | 14 | 9 | 0 | 5 | 513 | 309 | 204 | 68 | 35 | 12 | 48 |
Goue Leeus | 14 | 9 | 0 | 5 | 485 | 383 | 102 | 64 | 48 | 10 | 46 |
Griquas | 14 | 5 | 0 | 9 | 370 | 509 | -139 | 43 | 73 | 5 | 25 |
Valke | 14 | 3 | 0 | 11 | 303 | 546 | -243 | 37 | 77 | 5 | 17 |
Pumas | 14 | 0 | 0 | 14 | 244 | 791 | -547 | 31 | 110 | 4 | 4 |
Punteberekening
wysig- Vier punte vir 'n wen
- Twee punte vir gelykop
- Een bonus punt vir 'n verloor met minder as sewe punte
- Een bonus punt vir die aanteken van vier of meer drieë
Sleutel
wysig- P = Punte
- W = Gewen
- D = Gelykop
- L = Verloor
- PF = Punte vir
- PA = Punte teen
- PD = Punte verskil (PF - PA)
- TF = Drieë vir
- TA = Drieë teen
- BP = Bonus punte
- Pts = Totaal Punte
Eksterne skakels
wysig- "Die amptelike Curriebeker tuisblad". sarfu.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2007. Besoek op 13 Augustus 2021.