Cursorius
Cursorius is 'n genus van voëls in die familie Glareolidae. Die genus omvat 5 spesies.[1]
Cursorius | |
---|---|
Bloukopdrawwertjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cursorius Latham, 1790
|
spesies | |
C. cursor |
Voëls in die genus het lang bene, kort vlerke en lang skerp snawels wat afwaarts gekurf is. Hulle jag insekte deur van hulle sig gebruik te maak, wat hulle te voet agterna sit. Die wyfies lê 2-3 eiers op 'n slag op die grond.