Witkeeldwerggaai
(Aangestuur vanaf Cyanolyca nanus)
Die witkeeldwerggaai (Cyanolyca nanus) is ’n voëlspesie van die familie Corvidae en is inheems aan Mexiko.
Witkeeldwerggaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cyanolyca
|
Spesie: | C. nanus
|
Binomiale naam | |
Cyanolyca nanus |
Sy natuurlike habitat is vogtige subtropiese of tropiese newelwoude. Dit is die kleinste lid van die Corvidae – hy is net 20–23 cm lank en weeg sowat 41 g. Die spesie word bedreig deur die verlies aan sy habitat.
Verwysings
wysig- ↑ "Cyanolyca nana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia