Cyclopia buxifolia
plantspesie
Cyclopia buxifolia is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Skurweberg tot die Outeniekwaberge op hoogtes van 830 - 1 670 m. voor. Die plant is deel van die fynbos.
Cyclopia buxifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Cyclopia |
Spesie: | C. buxifolia
|
Binomiale naam | |
Cyclopia buxifolia (Burm.f.) Kies, (1951)
| |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|