Cyclopia falcata
plantspesie
Cyclopia falcata is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Witzenberg, Winterhoek-, Franschhoek- en Caledonberge op hoogtes van 550 - 1 600 m. voor. Die plant is deel van die fynbos.
Cyclopia falcata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Cyclopia |
Spesie: | C. falcata
|
Binomiale naam | |
Cyclopia falcata (Harv.) Kies, (1951)
| |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|