Kobas
(Aangestuur vanaf Cyphostemma currorii)
Die Kobas (Cyphostemma currorii) is 'n kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië en suide van Angola voorkom. Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos maar wanneer blare aanwesig is, is hulle groot, saamgesteld en vlesig.
Kobas | |
---|---|
Cyphostemma currorii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. currorii
|
Binomiale naam | |
Cyphostemma currorii (Hook. f.) Desc., (1967)
| |
Sinonieme | |
|
Fotogalery
wysig-
'n Kobas sonder blare in Spitzkoppe, Namibië.
-
'n Kobas met blare.
-
Blare
-
Vrugte
-
Bas
Bron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kobas.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kobas