Daggaboersnek
Daggaboersnek is 'n bergpas by Daggaboerhoek op die N10 nasionale pad in die Oos-Kaap en is 30km noord van Kookhuis (Cookhouse) in die rigting van Cradock. Die pas dateer uit 1850.
Daggaboersnek | |
Koördinate: 32°31′57″S 25°50′24″O / 32.53250°S 25.84000°O | |
---|---|
Ligging | Tussen Kookhuis en Cradock |
Voltooi in | 1850 |
Pad | N10 |