Daihatsu Sirion
Die Daihatsu Sirion is 'n motorvoertuig wat sedert 1998 deur die Japannese maatskappy Daihatsu vervaardig word. Die "Sirion"-naam is vir uitvoermodelle van die Daihatsu Storia (1998–2004) en die Daihatsu Boon (2004–2010) gebruik. Sedert 2011 is die naam ook in Indonesië vir die tweede-generasie Maleisiesgeboude Perodua Myvi (2011–huidig) gebruik.
-
Eerste-generasie: 1998–2004
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Daihatsu Storia.
-
Tweede-generasie: 2004–2015
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Daihatsu Boon.
-
Vierde-generasie: 2018–huidig
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Perodua Myvi.