Daine Klate
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Daine Marcelle Klate (gebore op 25 Februarie 1985 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Daine Marcelle Klate | ||
Gebore | 25 Februarie 1985 | ||
Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,69 m | ||
Speelposisie | Linkervleuel | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Orlando Pirates | ||
Nommer | 7 | ||
Jeugloopbaan | |||
–2000 | Glenville Celtic | ||
2000–2002 | Transnet School of Excellence | ||
2002–2004 | Supersport United | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2004–2010 | Supersport United | 138 | (29) |
2010–2015 | Orlando Pirates | 87 | (7) |
2015– | Supersport United | 3 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
2005– | Suid-Afrika | 13 | (1) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 1 Mei 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Loopbaan
wysigSeisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|---|
2004/10 | Supersport United | Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 138 | 29 |
2010/15 | Orlando Pirates | Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 87 | 7 |
2015 | Supersport United | Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 3 | 0 |