Damian Lewis (gebore 11 Februarie 1971) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dreamcatcher (2003) en Keane (2004), en in die televisiereeks Homeland (2011).

Damian Lewis
Damian Lewis Berlin 2015.jpg
Gebore
Damian Watcyn Lewis

11 Februarie 1971 (1971-02-11) (49 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAkteur en vervaardiger
Jare aktief1993–nou
Kinders2

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2003: Dreamcatcher
  • 2004: Keane
  • 2004: Brides
  • 2006: The Situation
  • 2007: The Baker
  • 2008: The Escapist
  • 2011: Will
  • 2012: Dick Winters: Hang Tough
  • 2013: Romeo & Juliet
  • 2014: The Silent Storm
  • 2015: Queen of the Desert
  • Run This Town

TelevisiereekseWysig

  • 2000: Life Force
  • 2000: Hearts and Bones
  • 2007: Life
  • 2011: Homeland
  • 2016: Billions

TelevisierolprenteWysig

  • 2002: Jeffrey Archer: The Truth
  • 2003: Posh & Becks' Big Impression: Behind the Scenes & Extra Bits
  • 2005: Friends & Crocodiles
  • 2013: Les Coulisses des Golden Globes
  • 2018: Prince Harry's Story: Four Royal Weddings

Video'sWysig

  • 2016: The Making of Our Kind of Traitor

Eksterne skakelsWysig