Danie Niehaus
Danie Niehaus (gebore 31 Oktober 1952 in Johannesburg) is 'n Afrikaanse sanger. Hy tree ook saam met Kevin Leo en Mathys Roets op onder die verhoognaam Drie van die Bestes. Van sy treffers sluit in: Sweef Soos 'n Arend, Jy Is Vrou en Dis Wind, Dis Reën, Dis water.
Danie Niehaus | |
---|---|
Gebore | 31 Oktober 1952 Bedfordview, Johannesburg |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger |
Assosiasies | Drie van die Bestes |
Webwerf | danieniehaus.blogspot.com |
Hy is die seun van Dana Niehaus, in lewe 'n befaamde akteur en radio-omroeper.
Diskografie
wysig- Fynskrif, 2007 EMI
- Grys Gebiede, 2005 MONEYSHINE MUSIC
- Kerslantern, 2004 SMP/BOWLINE
- La Romantica, 2002
- Dagboek, 2000/2004 VAT VYF/SONY BMG
- Jy Is Vrou & Ander Treffers, 1995 SELECT
- Kleure, 1993 SELECT
- Grootste Treffers, 1992
- Jy Is Deel Van My, 1990
- Rondloper, 1988
- Danie Niehaus, 1984
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Danie Niehaus se amptelike webtuiste Geargiveer 22 September 2012 op Wayback Machine
- Sweef Soos 'n Arend op YouTube
- Grys Gebede op YouTube