Dans Tot Die Dood (album)
Die vierde ateljeealbum van die musiekgroep Bittereinder
Dans Tot Die Dood is die vierde ateljeealbum van die musiekgroep Bittereinder. Dit het die groep drie maande gevat om die album te skryf.[2]
Dans Tot Die Dood | ||||
---|---|---|---|---|
Ateljeealbum van Bittereinder | ||||
Vrygestel | 2 Oktober 2015[1] | |||
Genre | kletsrym- /hiphop | |||
Etiket | Rhythm Records | |||
Bittereinder-chronologie | ||||
|
Snitlys
wysigNr. | Titel | Speeltyd |
---|---|---|
1. | "Die Mes" | 4:06 |
2. | "Hartseer Gangster" | 3:24 |
3. | "Die Berge Brand" | 3:54 |
4. | "Great Track" | 3:52 |
5. | "Hou Niks Terug Nie" | 3:57 |
6. | "1903" | 3:31 |
7. | "The Flood" | 4:25 |