Daspoort
Daspoort is 'n voorstad in die weste van Pretoria, Suid-Afrika.
Daspoort | |
---|---|
'n Naambord van die voorstad op die hoek van Moot- en Hendriksstraat. | |
Koördinate: 25°42′47″S 28°8′51″O / 25.71306°S 28.14750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,16 km2 (0,83 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 355 |
• Digtheid | 2 942/km2 (7 620/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 84,8% |
• Indiërs/Asiërs | 0,7% |
• Bruin mense | 1,7% |
• Swart mense | 12,7% |
• Ander | 0,4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 83,2% |
• Engels | 6,4% |
• Noord-Sotho | 1,7% |
• Tswana | 1,6% |
• Ander | 7,1% |
Geskiedenis
wysigDie woonbuurt is in 1897 op die plaas Daspoort geskep. Die gebied is in 1836 deur Andries Pretorius ontdek en na die klipdassie vernoem. Die nabygeleë Daspoorttonnel is na die voorstad vernoem.
Sien ook
wysig- Daspoorttonnel, tonnel wat Daspoort met Danville verbind.
- Gereformeerde kerk Daspoort
- NG gemeente Daspoort
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Daspoort". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.