Datametrie
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Datametrie is 'n vakgebied wat ditself besig hou met die studie van datameting. Die studieveld behels vakke soos inleidende wiskunde, wiskundige statistiek en rekenaarprogrammering. Die kursus, vroeër jare by UNISA as 'n Nasionale Diploma aangebied, word tans as 'n sertifikaat by UNISA aangebied en kan gewoonlik oor 'n periode van twee jaar voltooi word.[1]
Verwysings
wysig- ↑ UNISA, 2006 Jaar kalender: Datametrie. Verkry op 2009-06-13.