Maak hoofkeuseskerm oop

David Louw (gebore 22 Mei 1987) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir die karakter van Petrus Steyn in kykNET se sepie, Villa Rosa.

David Louw
Geboorte 22 Mei 1987
Vrede
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louw is op 22 Mei 1987 in Vrede gebore. Hy het drie jaar lank verhoog- en film-opleiding van PALI (Performing Arts and Lifestyle Institution) ontvang. Hy woon tans in Johannesburg.

FilmografieWysig

Eksterne skakelsWysig