David Richmond-Peck
Kanadese akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Richmond-Peck (gebore 5 April 1974) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Day the Earth Stood Still (2008), Rise of the Planet of the Apes (2011), Pacific Rim (2013), en Cruel & Unusual (2014).
David Richmond-Peck | |
Geboorte | 5 April 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2004: Desolation: A Comedy
- 2008: The Day the Earth Stood Still
- 2009: The Zero Sum
- 2009: Kick Me Down
- 2011: Rise of the Planet of the Apes
- 2013: Pacific Rim
- 2014: Cruel & Unusual
- 2015: Hyena Road
Televisiereekse
wysig- 2005: Robson Arms
- 2009: Leftcoast TV
- 2012: Get Cooking with the Stars
- 2017: Cardinal
Video's
wysig- 2005: Gap
- 2010: Cue the Clown