David Villa Sánchez (gebore op 3 Desember 1981 in Tuilla (Langreo)) is 'n Spaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2014 as aanvaller by New York City FC. Sy bynaam is El Guaje, wat Die Joggie beteken in Asturies.

David Villa

David Villa in 2010
Persoonlike inligting
GeboortenaamDavid Villa Sánchez[1]
Gebore3 Desember 1981 (1981-12-03) (43 jaar oud) [2]
GeboorteplekLangreo, Spanje
Lengte1,75 m[3]
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubNew York City
Nommer7
Jeugloopbaan
1991–1999Langreo
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1999–2001Sporting Gijón B65(25)
2001–2003Sporting Gijón80(38)
2003–2005Zaragoza73(32)
2005–2010Valencia166(108)
2010–2013Barcelona77(33)
2013–2014Atlético Madrid36(13)
2014–New York City4(2)
2014Melbourne City (leen)4(2)
Nasionale span
2000–2003Spanje O217(0)
2005–2014Spanje97(59)
2001–2002Asturië2(1)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 15 Maart 2014.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 23 Junie 2014

Internasionale loopbaanstatistieke

wysig

Vir die Spaanse nasionale sokkerspan:[4]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
2005 4 1
2006 14 8
2007 10 3
2008 11 12
2009 13 11
2010
Totaal 52 35

Verwysings

wysig
  1. "FIFA World Cup South Africa 2010: List of Players" (PDF) (in Engels). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). 4 Junie 2010. p. 29. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 13 September 2013.
  2. "David Villa" (in Azerbeidjans). UEFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 19 Junie 2010.
  3. "Biography for David Villa" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017.
  4. http://www.national-football-teams.com/v2/player.php?id=10429