Dean Macpherson (gebore 2 Februarie 1985) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.

Dean Macpherson

Lid van die parlement

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 Februarie 1985 (1985-02-02) (39 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie

Eksterne skakels

wysig