Delta Crateris
Delta Crateris (afgekort as δ Crt) is ’n enkelster[7] in die suidelike sterrebeeld Beker (Crater). Met ’n skynbare magnitude van 3,56[1] is dit die helderste ster[8] in hierdie taamlike dowwe sterrebeeld. Dit is sowat 163 ligjare van die Son af.
Delta Crateris
| ||||
Die ligging van Delta Crateris (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Beker | |||
Spektraaltipe | K0 III[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 11h 19m 20.44756s[2] | |||
Deklinasie | -14° 46′ 42.7413″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 3,56[1] | |||
Absolute magnitude (M) | -0,321[3] | |||
B-V-kleurindeks | 1,12[1] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,56[4] | |||
Radius (R☉) | 22,44[5] | |||
Ligsterkte (L☉) | 171,4[5] | |||
Ouderdom (jaar) | 2,89 miljard[4] | |||
Temperatuur (K) | 4 510[4] | |||
Afstand (ligjaar) | 163 ± 4 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 0,0[6] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,48[1] | |||
Ander name | ||||
12 Crateris, BD−13° 3345, FK5 426, HD 98430, HIP 55282, HR 4382, SAO 156605 | ||||
|
δ Crt is ’n geëvolueerde oranje reusester met ’n sterreklassifikasie van K0 III en is lid van die sogenaamde rooi klont, wat beteken dit verbrand tans helium in sy kern.[3] Die ster se massa is sowat 1,56[4] keer dié van die Son, maar dit het uitgesit tot ’n radius van 22,44 keer die Son s’n.[5]
Die metaalinhoud van die ster (elemente swaarder as waterstof en helium) is net 33% van die Son s'n.[1] δ Crt is sowat 2,89 miljard[4] jaar oud en het ’n rotasiespoed wat te klein is om te meet.[6] Sy oppervlaktemperatuur is 4 510 K[4] en sy ligsterkte 171,4 keer so groot as dié van die Son.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 Mallik, Sushma V. (Desember 1999), "Lithium abundance and mass", Astronomy and Astrophysics 352: 495–507, Bibcode: 1999A&A...352..495M.
- ↑ 2,0 2,1 van Leeuwen, F. (2007), "Validation of the new Hipparcos reduction", Astronomy and Astrophysics 474 (2): 653–664, doi:10.1051/0004-6361:20078357, Bibcode: 2007A&A...474..653V.
- ↑ 3,0 3,1 Soubiran, C. et al. (2008), "Vertical distribution of Galactic disk stars. IV. AMR and AVR from clump giants", Astronomy and Astrophysics 480 (1): 91–101, doi:10.1051/0004-6361:20078788, Bibcode: 2008A&A...480...91S.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 4,5 Luck, R. Earle (2015), "Abundances in the Local Region. I. G and K Giants", Astronomical Journal 150 (3): 88, doi:10.1088/0004-6256/150/3/88, Bibcode: 2015AJ....150...88L.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 Berio, P. et al. (November 2011), "Chromosphere of K giant stars. Geometrical extent and spatial structure detection", Astronomy & Astrophysics 535: A59, doi:10.1051/0004-6361/201117479, Bibcode: 2011A&A...535A..59B.
- ↑ 6,0 6,1 Massarotti, Alessandro et al. (Januarie 2008), "Rotational and Radial Velocities for a Sample of 761 HIPPARCOS Giants and the Role of Binarity", The Astronomical Journal 135 (1): 209–231, doi:10.1088/0004-6256/135/1/209, Bibcode: 2008AJ....135..209M.
- ↑ Eggleton, P. P.; Tokovinin, A. A. (September 2008), "A catalogue of multiplicity among bright stellar systems", Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 389 (2): 869–879, doi:10.1111/j.1365-2966.2008.13596.x, Bibcode: 2008MNRAS.389..869E.
- ↑ Ridpath, Ian (2012), A Dictionary of Astronomy, OUP Oxford, p. 108, ISBN 0199609055, https://books.google.com/books?id=O31j9UJ3U4oC&pg=PA108.
Eksterne skakels
wysig- Kaler, James B., "Delta Crateris", Stars (University of Illinois), http://stars.astro.illinois.edu/sow/deltacrt.html
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia