Demografie van Guinee-Bissau
Bevolking:
- 1,503,182 (Julie 2008 beraming)
Ouderdomstruktuur: (2008 beraming)
- 0-14 jaar: 41% (manlik 307,353; vroulik 308,726)
- 15-64 jaar: 55.9% (manlik 404,747; vroulik 436,245)
- 65 jaar en oor: 3.1% (manlik 18,819; vroulik 27,292)
Bevolkingsgroeikoers:
- 2.035% (2008 beraming)
Geboortesyfer: 36.4 geboortes/1,000 bevolking (2008 beraming)
Sterftesyfer: 16.05 sterftes/1,000 bevolking (2008 beraming)
Swerfsyfer: 0 migrante/1,000 bevolking (2008 beraming)
Geslagverhouding:
- by geboorte: 1.03 manlik/vroulik
- onder 15 jaar: 1 manlik/vroulik
- 15-64 jaar: 0.93 manlik/vroulik
- 65 jaar en oor: 0.69 manlik/vroulik
- totale bevolking: 0.95 manlik/vroulik (2008 beraming)
Kindersterftesyfer:
- totaal 101.64 sterftes/1,000 geboortes
- manlik 111.74 sterftes/1,000 geboortes
- vroulik 91.25 sterftes/1,000 geboortes (2008 beraming)
Lewensverwagting by geboorte:
- totale bevolking: 47.52 jaar
- manlik: 45.71 jaar
- vroulik: 49.39 jaar (2008 beraming)
Vrugbaarheidsyfer:
- 4.72 kinders/vrou (2008 beraming)
MIV/VIGS:
- 2 jaar en ouer: 10% (2003 beraming)
- mense met MIV/VIGS: 17 000 (2001 beraming)
- VIGS sterftes: 1200 (2001 beraming)
Nasionaliteit:
- selfstandige naamwoord:
- byvoeglike naamwoord:
Etniese groepe:
Gelowe: Islam 50%, inheemse belowe 45%, Christelik 5%
Tale:
Geletterdheid:
- definisie: 15 jaar en ouer kan lees en skryf
- totale bevolking: 42.4%
- manlik: 58.1%
- vroulik: 27.4% (2003 beraming)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Demografie van Guinee-Bissau.