Dendroceratida
Die Dendroceratida vorm 'n orde binne die klas van Demospongiae (gewone sponse). Hierdie orde bevat circa 180 spesies.
Dendroceratida | |
---|---|
Chelonaplysilla violacea | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Animalia (diere)
|
Filum: | Porifera (sponsdiere)
|
Klas: | Demospongiae (gewone sponse)
|
Subklas: |
Kenmerke
wysigHulle word oor die algemeen gekenmerk deur konsentriese lae organiese vesels en groot kamers.
Verspreiding en leefgebied
wysigHulle word gevind oor die hele wêreld, meestal in vlak kus- en in getygebiede.
Families
wysig- Darwinellidae (Merejkowsky, 1879)
- Dictyodendrillidae (Bergquist, 1980)