Dennis King
Britse akteur
Dennis King (2 November 1897 – 21 Mei 1971) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Vagabond King (1930), The Devil's Brother (1933), Between Two Worlds (1944), en The Miracle (1959).
Dennis King | |
Geboortenaam | Dennis Pratt |
---|---|
Geboorte | Coventry, Warwickshire, Engeland | 2 November 1897
Sterfte | 21 Mei 1971 (op 73) New York-stad, VSA |
Nasionaliteit | Engels |
Lewensmaat | Edith Wright |
Kinders | 2, insl. John Michael King |
Beroep(e) | Rolprentakteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1930: The Vagabond King
- 1930: Paramount en parade
- 1933: The Devil's Brother
- 1944: Between Two Worlds
- 1959: The Miracle
Televisiereekse
wysig- 1948: Critic at Large
Televisierolprente
wysig- 1960: Don Juan in Hell
- 1961: Give Us Barabbas!