Antarktiese smele
(Aangestuur vanaf Deschampsia antarctica)
Antarktiese smele of Antarktiese haargras (Deschampsia antarctica) is een van slegs twee inheemse blomplante in Antarktika (die ander is Antarktiese pêrelkruid).
Antarktiese smele | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. antarctica
|
Binomiale naam | |
Deschampsia antarctica |
As gevolg van 'n onlangse opwaartse neiging in gemiddelde temperatuur ontkiem meer saad wat groot getalle saailinge en plante meebring. Die neiging word toegeskryf aan globale verhitting. In die geval van Antarktiese smele dui verslae 'n vyf-en-twintig-voudige vermeerdering in die plante aan wat hulle gebied verder suid uitgebrei het en groter oppervlaktes dek waar ook al hulle aangetref word. Die spesie kom verder suid as 56 grade S voor.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Climatehotmap.org inskrywing oor Antarktiese pêrelkruid Geargiveer 26 September 2005 op Wayback Machine
- kennislink.nl - Antarktiese flora en fauna
- British Antarctic Survey - Terrestrial Plants Geargiveer 25 Desember 2005 op Wayback Machine
- University of Canterbury (NZ): Gateway Antarctica - Adaption to the Cold