Deutsche Schule Prag
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Deutsche Schule Prag (Duits vir: Duitse Skool Praag, voorheen Auslandsschule der DDR; Tsjeggies: Německá škola v Praze) is 'n Duitse skool in die voorstad Nové Butovice, in die Tsjeggiese hoofstad Praag. Die skool is in 1989 deur die Duitse Demokratiese Republiek gestig.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Deutsche Schule Prag.
- (de) DSP webwerf