Diepspruit
Die Diepspruit is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Drakensberge suid van Lesotho.
Diepspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | Drakensberge |
Monding | Kraairivier |
Koördinate: 30°50′6″S 27°37′26″O / 30.83500°S 27.62389°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Diepspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.