Dikbekstreepkoppie
Die dikbekstreepkoppie (Nesospiza wilkinsi) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op Inaccessible-eiland en Nightingale-eiland. Dit word ook die Wilkinsstreepkoppie genoem en in Engels die Wilkins' Bunting.
Dikbekstreepkoppie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. wilkinsi
|
Binomiale naam | |
Nesospiza wilkinsi Lowe, 1923
|
Identifikasie
wysigDie voël word tot 16 cm lank en leef saam met die Inaccessible-streepkoppie waarmee dit maklik verwar kan word. Die dikbekstreepkoppie het 'n bonkiger voorkoms en 'n dik massiewe snawel wat hom toelaat om harde Phylica-neute te kraak. Hulle leef meestal in die Phylica-struike en boomvaringsone.
Sien ook
wysigBron
wysig- Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Nesospiza wilkinsi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)