Dimona
Dimona, Hebreeus: דימונה , Arabies: ديمونة , is 'n stad in suidelike Israel. In 2007 het die nedersetting 'n bevolking van 33 600 gehad.
Dimona דימונה ديمونة | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 31°04′0″N 35°02′0″O / 31.06667°N 35.03333°O | |
Land | Israel |
Distrik | Suidelike |
Stigting | 1955 |
Regering | |
• Burgemeester | Benny Bitton |
Oppervlak | |
• Totaal | 29,877 km2 (11,536 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 33 600 |
• Digtheid | 1 124,6/km2 (2 912,6/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Israel se enigste kernkragsentrale lê 13 km suidoostelik van Dimona.