Diospyros acocksii
boom spesie
Die Namakwajakkalsbessie (Diospyros acocksii) is 'n klein boom wat inheems aan die Noord-Kaap en Namibië is.
Namakwajakkalsbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Diospyros |
Spesie: | D. acocksii
|
Binomiale naam | |
Diospyros acocksii (De Winter) De Winter, (1961)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant se FSA-nommer is 602[1].