Dongguan
stad in die Chinese provinsie Guangdong
Dongguan (Chinees: 东莞) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 8 220 237 in 2010.
Dongguan 东莞 | |
---|---|
Stad | |
'n Straattoneel in Dongguan. | |
Koördinate: 23°02′00″N 113°43′00″O / 23.03333°N 113.71667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Stigting | 331 |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Xu Jianhua (徐建华) |
• Burgemeester | Yuan Baocheng (袁宝成) |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 465 km2 (952 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 220 237 |
• Digtheid | 3 300/km2 (8 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 523000 |
Skakelkodes | 769 |
Webwerf | dongguan.gov.cn |
Die stad is geleë tussen Kwangtsjou in die noorde, Huizhou in die noordooste en Shenzhen in die suide aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See.