Donker Afrika
Donker Afrika is 'n Afrikaanse rolprent wat op 18 Desember 1957 uitgereik is.
Donker Afrika | |
---|---|
Regisseur | David Millin |
Produksieleier | Roscoe C. Behrmann |
Draaiboek | Gilbert Gibson (Afrikaanse vertaling); Michael McNeile (storie) |
Met | Al Debbo Catherine Klopper Eric Egan |
Musiek deur | Taffy Kikillus |
Kinematografie | David Millin |
Ateljee | Afrikaanse Rolprentproduksies |
Uitgereik | 18 Desember 1957 |
Speeltyd | 103 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers
wysig- Al Debbo as Jaap van Stootgare
- Catherine Klopper as Sylvia Niemand
- Eric Egan as dr. Theo Gomez
- Pieter Hauptfleisch as Blackie
- Stanley Raphael as Joe
- Taffy Kikillus as inspekteur Dirk van Vuuren
- Jan Bruyns as Frikkie van der Merwe
- Ben Havenga as kommissaris Robertson
- Zakes Mokae as sersant