Donkergrysvalk
Die Donkergrysvalk (Falco ardosiaceus) is 'n skaars standvoël wat voorkom om die Kunenerivier in Namibië en Angola. Hulle leef gewoonlik in oop boomveld, dikwels naby palms. Die voël is 30 – 35 cm groot, weeg 190 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as Grey Kestrel.
Donkergrysvalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. ardosiaceus
|
Binomiale naam | |
Falco ardosiaceus Vieillot, 1823
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Falco ardosiaceus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)