Donkerhoekspruit
Die Donkerhoekspruit is 'n klein sytak van die Oranjerivier in die noorde van die Noord-Kaap. Dit is suid van Upington en naby Louisvale geleë.
Donkerhoekspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Oranjerivier |
Oorsprong-hoogte | 797 m |
Koördinate: 28°32′50″S 21°13′44″O / 28.54722°S 21.22889°O |
Eksterne skakel
wysig- Googlekaart van die Donkerhoekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.