Maak hoofkeuseskerm oop

Die Donkerlewerik (Pinarocorys nigricans) is 'n redelike algemene inter-Afrika-trekvoël wat in boomveld in Sentraal-Afrika broei. Hulle kom dikwels op oop plekke met gras in boomveld en savanne voor. Die voël is 19 – 20 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dusky Lark.

Donkerlewerik
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Pinarocorys
Spesie: P. nigricans
Binomiale naam
Pinarocorys nigricans
(Sundevall, 1850)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Pinarocorys nigricans". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.