Donkerwangbossanger
Die Donkerwangbossanger (Eremomela scotops) is 'n redelik algemene standvoël in breëblaarboomveld, veral miombobome; ook by mopanie- en rivierbos. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 11 – 12 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green-capped Eremomela
Donkerwangbossanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. scotops
|
Binomiale naam | |
Eremomela scotops Sundevall, 1850
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Eremomela scotops". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)