Donkie
'n Donkie (Equus africanus asinus), ook 'n esel genoem, is 'n viervoetige perdagtige soogdier wat sedert per-historiese tye deur die mens makgemaak en as ry-, pak- en trekdier geteel is.
Donkie | |
---|---|
Gedomestikeerd
| |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | |
Spesie: | Equus africanus
|
Subspesie: | E. a. asinus
|
Trinomiale naam | |
Equus africanus asinus |
Donkies kan met gewone perde verbaster. Die vul van 'n vroulike perd (perdemerrie) en 'n manlike donkie (donkiehings) staan as 'n muil. bekend. Die vul van 'n vroulike donkie (donkiemerrie) en 'n manlike perd (perdehings) word 'n botterkop genoem.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Muile en esels word verwar, Die Burger, 19 Oktober 1989
Eksterne skakels
wysig- Wikispecies het meer inligting verwant aan Donkie
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Donkie.