Doridoidea
Doridoidea is 'n superfamilie van seeslakke wat hoort tot die orde Nudibranchia. Kenmerkend van die superfamilie is die feit dat dié seediere die kieue en rinofore ten volle kan terugtrek.
Doridoidea | |
---|---|
Doris odhneri | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Superfamilie: | Doridoidea Rafinesque, 1815
|
Families | |
Sien teks | |
Sinonieme[1] | |
|
Verwysings
wysig- ↑ Bouchet P. & Rocroi J.-P. (Ed.); Frýda J., Hausdorf B., Ponder W., Valdes A. & Warén A. 2005. Classification and nomenclator of gastropod families. Malacologia: International Journal of Malacology, 47(1-2). ConchBooks: Hackenheim, Germany. ISBN 3-925919-72-4. 0076-2997. 397 pp. http://www.vliz.be/Vmdcdata/imis2/ref.php?refid=78278
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Doridoidea.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Doridoidea