Doringkroonseester
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Doringkroonseester (Acanthaster planci) is 'n seester wat voorkom aan die noordelike kus van KwaZulu-Natal.
Doringkroonseester | |
---|---|
Op 'n rif in Fiji, 2005. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. planci
|
Binomiale naam | |
Acanthaster planci |
Fotogalery
wysig-
'n Doringkroon in die Rooisee.
-
'n Buitengewoon helder Doringkroon.
-
Soort met 'n kort ruggraat in die Golf Kalifornië.
Bron
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Doringkroonseester. |
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0